Boeke (Oudio) oor die Heilige Gees Gawes


Text Documents can be viewed in full in Adobe Reader. If you do not have Adobe Reader installed on your computer, please click on the Adobe Reader logo on the right to install the viewer.

 

Boeke (Oudio) oor die Heilige Gees Gawes
Afrikaans
2016-05-29

Ondanks intense antagonisme wat dikwels ervaar word teen die aktiewe beoefening van die Geesgawes, is daar nog baie gelowiges wat die werklikheid van `n verrese Jesus juis in die Geesgawes sien. Mag hierdie boeke (oudio) tot groot seen vir daardie sektor onder die Christene wees wat weet dat Jesus ook deur die bonatuurlike tot Sy volk spreek maar dat ons dan ook bereid sal moet wees om Jesus te volg waar Hy ook al lei.

  View   Download 1: Die Heilige Gees in My Bediening

`n Kort biografie van hoedanig die Here `n jongman op die ouderdom van 15 jaar geroep het vir Sy werk en Hom toe met die Heilige Gees vervul het - hy was toe nog `n lidmaat van die gestrenge Dopperkerk en het niks van die Geesgawes geweet nie.Daar is nog baie waaroor hy nie geskrywe het nie - sy getuienisse en wedervaringe sou inderdaad `n lywige boek bevat het - maar wat hier aangebied word, behoort u geloof in Jesus, die verrese Heiland, te versterk. Ook te help om die Geesgawes en hulle funksies beter te kan begryp, veral die profetiese gawe.

Meer oor hierdie getuiedraers op Christian Jewish Studies (Profiles)

  View   Download 2: Kruik Vol Lewende Water - Oudioboek

Memoirs uit die lewe van `n godvrugtige vrou wie haar Here liefgehad het en baie vir Hom opgeoffer het vir Sy Naam en saak. Miemie vertel haar lewenservarings met Christus op so `n wyse dat mens net eenvoudig geloof in Hom moet bou.





Back To Library