REALITEIT IN JESUS CHRISTUS


Text Documents can be viewed in full in Adobe Reader. If you do not have Adobe Reader installed on your computer, please click on the Adobe Reader logo on the right to install the viewer.

 

REALITEIT IN JESUS CHRISTUS
volgens aanbieder
Afrikaans
2018-11-25

Daar is niks soos realiteit wat ons in Jesus kry nie. Vele getuienisse was al gebring deur mense wie in Hom as Verlosser geglo het en wie se geloof beloon was met genesings, wonderwerke, ontmoetings met Jesus en dies meer.

Maar daar is ook realiteit in die Woord van God en veral as ons `n bietjie delf in die betekenis en bedoeling van God se Woord.

Hierdie afdeling sal `n verskeidenheid van hierdie tipe realiteit in Jesus aanbied.

Hier maak dogmatiese redenasies plek vir die werklikheid wat daar te vinde is in Jesus. Dit is eintlik die enigste realiteit wat vir `n volgeling van Jesus behoort te bestaan! Waarom? Omdat dit ons geloof versterk.

  View   Download Die Mens het Bekering Nodig!

Bekering is `n onderwerp wat belangstelling ontlok maar wat word bedoel met "Ek moet my bekeer"? Ons kyk ook sommer na die betekenis van "volgeling van Jesus" op hierdie webwerf en sommer net terloops na of die apostel Paulus vroue stilgemaak het in die gemeentelike samekoms, en indien wel, waarom? `n Bondige beskrywing oor bekering aangevul met bykomstige relevante besprekings vir die gelowiges van vandag.





Back To Library