Liedere - Begeleiding en samesang


Audio Song files can be downloaded free of charge by clicking the 'Download' link next to the audio song file you want to download. Alternatively, to open the audio song file in an audio application that can read MP3 files (such as Real Player or Quicktime, which must already be installed on your computer) click on the 'Listen' link next to the audio song file you want to hear.

 

Liedere - Begeleiding en samesang
Arie & Kotie
Afrikaans
2011-09-21

Die liedere wat hier gesing word is opgeneem met die doel dat dit by huisaltaar byeenkomste gebruik kan word om die wysies te leer ken. Dit is geensins professionele opnames nie. Om na 'n lied te luister het u 'n program nodig wat MP3 formaat kan lees - iets soos Real Player, Quicktime, Media Player ens. Om die bladmusiek te sien klik op "bladmusiek"

  Listen   Download 1: Blink skyn die dagster - Bladmusiek
  Listen   Download 2: Daar is 'n Heilfontein van bloed - Bladmusiek
  Listen   Download 3: Deur te sien op die kruis - Bladmusiek
  Listen   Download 4: Die Here is my Herder - Bladmusiek
  Listen   Download 5: Ek verlang my Heiland by my - Bladmusiek
  Listen   Download 6: Ek wil die Here loof - Bladmusiek
  Listen   Download 7: Halleluja, nou ken ek Hom - Bladmusiek
  Listen   Download 8: Heer laat U werk herleef - Bladmusiek
  Listen   Download 9: Hy lei my voort - Bladmusiek
  Listen   Download 10: Hy versamel 'n volk - Bladmusiek
  Listen   Download 11: Is jy rein, deur die Bloed - Bladmusiek
  Listen   Download 12: Jesus besit nou my hart - Bladmusiek
  Listen   Download 13: Jesus kom weer - Bladmusiek
  Listen   Download 14: 'n Skuilplek in die tyd van storm - Bladmusiek
  Listen   Download 15: O, my siel wees bly - Bladmusiek
  Listen   Download 16: Omdat Hy leef - Bladmusiek
  Listen   Download 17: Onder die kruis aan my Heiland's voet - Bladmusiek
  Listen   Download 18: Soet die belofte - Bladmusiek
  Listen   Download 19: Trek my nader, nader




Back To Library