Jesus Leef


Jesus Leef
Arie Blomerus
Afrikaans
2015-01-11

Het Jesus opgestaan?

Was Hy waarlikwaar gekruisig en begrawe?

Hoe behoort ons as gelowiges die boodskap van die kruisiging en opstanding van Jesus te benader?

Hoe sal ons ons geloof in hierdie millennium waar sinisme die hoogty vier, kan behou?

Arie fokus in hierdie praatjie op `n hedendaagse tendens om die kruisiging en opstanding van Jesus te ontken en veral komend van geleerdes wie ingestel is op `n intellektuele benadering en wat veral op bewysbare, wetenskaplike lees geskoei word. Hoe sal ons maak om ons geloof in `n verrese Jesus in hierdie millenium te anker? `n Baie goeie onderwerp wat elke gelowige in Jesus Christus as Verlosser van die wereld, en van wie die Ou Testamentiese geskrifte inderdaad getuig, direk raak!

  View   Download NEW Jesus Leef




Back To Library