Hosea : Israel se Enigmatiese Profeet


Audio/Podcast files can be downloaded free of charge by clicking the 'Download' link next to the audio/podcast file you want to download. Alternatively, to open the audio/podcast file in an audio application that can read MP3 files (such as Real Player or Quicktime, which must already be installed on your computer) click on the 'Listen' link next to the audio/podcast file you want to hear.

 

Hosea : Israel se Enigmatiese Profeet
Arie Blomerus
Afrikaans
2018-07-21

Hosea was inderdaad `n Profeet van God vir alle tye maar meer as alles vir Israel deur die eeue heen en veral vir vandag. 'n Informele bespreking oor die inhoud van die Boek van Hosea. Luister gerus hierna en verryk jou kennis oor hoedanig God te werk kan gaan met Sy profete.

  Listen   Download NEW 1: Die Boek van Hosea die Profeet - Hoofstuk 1

'n Weldeurdagte, goedingeligte, Informele bespreking oor die inhoud van die profetiese Boek van Hosea. Hierdie bespreking is die moeite werd om na te luister want dit gee ons insig hoedanig God met die mens te werk gaan en waarom God bemoeienis met Sy maaksel maak en waarom Hy graag wil he dat ons die pad van die Lewe moet kies bo verval van God. Dit is inderdaad so dat die moderne gelowige nogsteeds uit die Ou Testamentiese geskiedenis kan leer en ons kan gerus ons geestelike lewe verryk as ons ag wil slaan op hoedanig God op `n stadium met die Suidelike maar veral die afvallige Noordelike Ryk (Israel) te werk gegaan het om hulle aandag te vestig op `n gesonde geestelike en morele lewe. Luister gerus na hierdie oudio en raak vertroud met Hebreeuse begrippe - en veral die "eienaardige" opdrag wat die Almagtige vir Sy Profeet gegee het.

  Listen   Download NEW 2: Die Boek van Hosea die Profeet - Hoofstuk 2

Alhoewel God Israel aan haar eie lot oorgegee het sien ons dat Hy nog steeds in die agtergrond haar beskerm. Dan is daar die belofte dat Israel weer sal terugkeer na haar land en dan sal Jesus as koning van die koninkryk van Sy Vader regeer in Sion.

  Listen   Download NEW 3: Die Boek van Hosea die Profeet - Hoofstuk 3

'n Verdere bewys van hoe Israel weer met hulle God versoen sal word aan die einde van die dae.





Back To Library